Eksodus 12:37 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Israeliete het begin loop van Rameses af na Sukkot toe. Buiten die vroue en kinders was daar sowat 600 000 mans.

Eksodus 12

Eksodus 12:30-39