Eksodus 12:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gedurende dieselfde nag nog het die farao Moses en Aäron laat roep. “Maak dat julle wegkom!” het hy geskreeu. “Julle en al die Israeliete moet padgee van my volk af. Gaan en dien die Here soos julle gevra het.

Eksodus 12

Eksodus 12:22-37