Eksodus 12:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Vang die dier se bloed op in ’n houer. Vat dan ’n takkie van ’n hisopboom en doop dit in die bloed. Verf dan die bloed bo-aan die kosyn met die hisoptak en aan die kant van die huis se deur. Niemand mag by die deur uitgaan voor die volgende oggend nie.

Eksodus 12

Eksodus 12:20-29