Eksodus 12:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die Fees van die Ongesuurde Brood moet by julle ’n vaste instelling wees. Julle moet altyd in herinnering roep dat dit op daardie dag was dat Ek julle stamme uit Egipte laat wegkom het. Hierdie dag moet altyd onthou word.

Eksodus 12

Eksodus 12:9-25