Eksodus 11:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

By die Israeliete sal dit egter doodstil wees. Daar sal ’n hond nie eers vir ’n mens of ’n dier grom nie. Dit sal duidelik wees dat die Here onderskeid maak tussen Israel en die Egiptenaars.

Eksodus 11

Eksodus 11:1-10