Eksodus 11:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Alhoewel Moses en Aäron al hierdie wonders voor die farao laat gebeur het, het die Here hom tog nog hardkoppig gemaak. Hy het bly weier om Israel te laat gaan.

Eksodus 11

Eksodus 11:6-10