Eksodus 10:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses en Aäron is toe weer na die farao toe. Hulle het vir hom gesê: “Die Here, die God van die Hebreërs, vra vir jou: ‘Hoe lank gaan jy aanhou weier om na My te luister? Laat my volk gaan sodat hulle My kan gaan aanbid.

Eksodus 10

Eksodus 10:1-8