Eksodus 10:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Vir drie dae lank kon die mense mekaar nie sien nie en nie ’n voet versit nie. Waar die Israeliete gebly het, was dit egter helder sonskyn.

Eksodus 10

Eksodus 10:18-29