Eksodus 10:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het die wind laat omswaai. Hy het ’n sterk wind uit die weste laat waai wat die sprinkane in die Rietsee ingewaai het. Daar het nie ’n enkele sprinkaan in die hele Egipte oorgebly nie.

Eksodus 10

Eksodus 10:9-27