Eksodus 10:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die farao het Moses en Aäron toe dringend laat roep. “Ek het verkeerd gemaak met die Here julle God en met julle,” het hy vir hulle gesê.

Eksodus 10

Eksodus 10:15-25