Eksodus 1:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die koning het die vroue toe laat roep en vir hulle gevra: “Hoekom maak julle so? Hoekom laat julle die seuntjies bly lewe?”

Eksodus 1

Eksodus 1:13-22