Efesiërs 5:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moenie om die bos gelei word deur mense wat verskonings soek vir hierdie sondes nie. Die feit is: omdat mense deur sulke dinge aan God ongehoorsaam is, word hulle deur sy straf getref.

Efesiërs 5

Efesiërs 5:5-14