Efesiërs 5:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op dieselfde manier moet mans hulle eie vroue liefhê. Hulle moet hulle liefhê asof hulle hulle eie liggame is. ’n Man wat sy eie vrou liefhet, het dus eintlik homself lief.

Efesiërs 5

Efesiërs 5:19-33