Efesiërs 4:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ja, trek die nuwe mens soos skoon klere aan, die mens wat na God se beeld geskape is: iemand wat werklik reg lewe voor God en werklik aan Hom toegewy is.

Efesiërs 4

Efesiërs 4:22-32