Efesiërs 4:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

So sal ons uiteindelik almal deur geloof en deurdat ons die Seun van God ken, ’n eenheid vorm, ’n volmaakte mens, wat aan die standaard van Christus se volmaaktheid voldoen.

Efesiërs 4

Efesiërs 4:5-16