Efesiërs 4:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek doen dus ’n beroep op julle, ek wat ’n gevangene in diens van die Here is: Leef ’n lewe wat pas by die waardigheid van die roeping waarmee julle geroep is.

Efesiërs 4

Efesiërs 4:1-10