Efesiërs 2:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dink daarom aan die tyd toe julle wat as nie-Jode gebore is, “onbesnedenes” genoem is deur dié wat “besnedenes” genoem word – al is die besnydenis net mensewerk aan die liggaam.

Efesiërs 2

Efesiërs 2:9-17