Efesiërs 1:13-16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

13. Deur wat Christus gedoen het, het ook julle die waarheid gehoor, die Goeie Nuus waardeur julle verlos word. Op grond van wat Christus gedoen het, is julle, toe julle tot geloof gekom het, tot God se eiendom gemerk deur die Heilige Gees wat God belowe het.

14. Die Heilige Gees is God se deposito wat ons volle erfenis waarborg totdat almal wat aan God behoort, volkome verlos sal wees. Daarvoor moet ons God se grootheid prys!

15. Die nuus dat julle in die Here Jesus glo en liefde aan al God se mense bewys, maak dat ook ek

16. nie ophou om God vir julle te dank nie. Ek dink aan julle in my gebede en vra

Efesiërs 1