Deuteronomium 9:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Wanneer die Here jou God dit vir jou gedoen het, moet jy nie sê: ‘Die Here het hierdie land gegee omdat ons so regverdig is’ nie. Nee, dit is as gevolg van die goddeloosheid van die ander nasies dat Hy dit gedoen het.

Deuteronomium 9

Deuteronomium 9:1-10