Die Here het vir my gesê: ‘Klim dadelik af, want die volk wat jy uit Egipte gelei het, het afvallig geword. Hulle het weggedraai van die pad wat Ek hulle beveel het om te loop. Hulle het ’n gegote afgodsbeeld vir hulleself gemaak.’