Deuteronomium 8:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

want die Here jou God bring jou in ’n goeie land met waterstrome en poele water, met fonteine wat in die valleie en berge ontspring.

Deuteronomium 8

Deuteronomium 8:3-8