Deuteronomium 7:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In plaas daarvan, breek hulle heidense altare af en verwoes hulle heilige klippilare. Kap hulle Asjerapale af en verbrand hulle afgode.

Deuteronomium 7

Deuteronomium 7:2-15