Deuteronomium 6:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“As jou kinders jou in die toekoms vra: ‘Wat beteken al hierdie vereistes, voorskrifte en bepalings wat die Here ons God vir ons gegee het om na te kom?’

Deuteronomium 6

Deuteronomium 6:13-25