Deuteronomium 5:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het as ’n bemiddelaar tussen julle en die Here gestaan, want julle was bang vir die vuur en wou nie teen die berg uitklim nie. Hy het met my gepraat en ek het sy woorde weer aan julle oorgedra. Dit is wat Hy gesê het:

Deuteronomium 5

Deuteronomium 5:1-14