Moses het toe vir die volk gesê: “Julle moet al die gebooie van die Here julle God gehoorsaam. Volg sy instruksies noukeurig.