Deuteronomium 5:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het die verbond nie net met ons voorouers gesluit nie, maar met almal van ons wat vandag hier is en nog lewe.

Deuteronomium 5

Deuteronomium 5:1-4