Deuteronomium 5:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

My liefde deel Ek egter oorvloedig uit aan die mense wat My liefhet en my gebooie gehoorsaam, selfs tot so ver as duisend geslagte aan.

Deuteronomium 5

Deuteronomium 5:7-17