Deuteronomium 4:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daar sal julle weer na die Here julle God begin soek. As julle met hart en siel na Hom soek, sal julle Hom vind.

Deuteronomium 4

Deuteronomium 4:27-38