Deuteronomium 33:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses het die volgende oor die stam van Naftali gesê:“Naftali, jy is begunstig en vol van die seën van die Here. Jy sal die see en die suide besit.”

Deuteronomium 33

Deuteronomium 33:19-24