Deuteronomium 33:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses het die volgende oor die stamvan Gad gesê:“Geseënd is die een wat die grondgebied van Gad groter maak! Gad is daar soos ’n leeu, gereed om ’n arm of ’n kopaf te skeur.

Deuteronomium 33

Deuteronomium 33:19-26