Deuteronomium 33:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses het die volgende gesê oor diestamme van Sebulon en Issaskar: “Mag Sebulon voorspoedig wees in al sy reise. Mag Issaskar voorspoedig wees in sy tente.

Deuteronomium 33

Deuteronomium 33:14-28