Deuteronomium 33:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

met die beste gawes van die aarde en sy volheid,en die guns van die Een wat verskyn het in die brandende doringbos.Mag hierdie seëningerus op die kop van Josef, op die kop van die prins onder sy broers.

Deuteronomium 33

Deuteronomium 33:11-20