Deuteronomium 32:47 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hierdie bepalings is nie sommer net woorde nie – dit is julle lewe! Deur gehoorsaam daaraan te wees, sal julle ’n lang lewe geniet in die land wat julle met die oorsteek van die Jordaanrivier in besit sal neem.”

Deuteronomium 32

Deuteronomium 32:40-52