Deuteronomium 32:35 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sal wraak neem. Dié wat dit verdien, sal Ek terugbetaal. Binnekort sal hulle voete gly.Hulle dag van val sal kom en hulle lot sal hulle oorval.’

Deuteronomium 32

Deuteronomium 32:28-44