Deuteronomium 32:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek stuur teen hulle ’n uitmergelende hongersnood, ’n vurige koors en dodelike siekte.Hulle sal geteister word deur tande van wilde diere, deur giftige slange wat in die stof seil.

Deuteronomium 32

Deuteronomium 32:14-30