Deuteronomium 32:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy laat hulle ry op die hooglande, Hy voed hulle met die opbrengs van die land. Hy het uit die klowe heuning aan hulle voorsien,olyfolie uit klipharde rots.

Deuteronomium 32

Deuteronomium 32:4-15