Deuteronomium 31:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses het toe hierdie gebooie neergeskryf en dit vir die priesters wat die ark van die verbond dra en vir die leiers van Israel gegee.

Deuteronomium 31

Deuteronomium 31:4-19