Ek weet hoe opstandig en hardkoppig julle is. Selfs nou, terwyl ek nog hier by julle is, is julle reeds opstandig teen die Here. Hoeveel te meer sal julle ná my dood wees!