Deuteronomium 31:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het toe vir Josua, die seun van Nun, soos volg beveel: “Wees sterk en hou moed! Jy moet die Israeliete inbring in die land wat Ek met ’n eed aan hulle beloof het. Ek sal by jou wees.”

Deuteronomium 31

Deuteronomium 31:19-30