Deuteronomium 31:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wanneer daar groot rampe oor hulle kom, sal hierdie lied ’n getuienis teen hulle wees. Hulle nageslagte sal dit nooit vergeet nie. Ek weet wat in hierdie volk se binneste aangaan, selfs nog voordat hulle die land binnegekom het wat Ek met ’n eed aan hulle beloof het.”

Deuteronomium 31

Deuteronomium 31:15-23