“Skryf nou die woorde van hierdie lied neer en leer dit vir die volk Israel. Leer hulle om dit te sing sodat dit as ’n getuienis teen hulle kan dien.