Deuteronomium 31:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Roep almal bymekaar, mans, vroue en kinders en ook die vreemdelinge wat in julle dorpe woon, sodat hulle kan luister en leer om ontsag te hê vir die Here julle God en om sorgvuldig gehoorsaam te wees aan al die bepalings van hierdie gebooie.

Deuteronomium 31

Deuteronomium 31:10-19