Deuteronomium 30:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy sal jou terugbring na die land wat aan jou voorouers behoort het en jy sal weer die land besit. Hy sal jou selfs meer voorspoedig en talryker maak as wat jou voorouers was.

Deuteronomium 30

Deuteronomium 30:1-8