Deuteronomium 30:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As jy dan na die Here jou God terugkeer en jy en jou kinders begin weer om van harte gehoorsaam te wees aan die gebooie wat ek jou vandag gee,

Deuteronomium 30

Deuteronomium 30:1-12