Deuteronomium 30:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit is ook nie ver aan die ander kant van die see, dat jy moet vra: ‘Wie sal die see oorsteek om dit vir ons te bring sodat ons dit kan hoor en daarvolgens lewe?’ nie.

Deuteronomium 30

Deuteronomium 30:10-16