Gee die bevel aan Josua en bemoedig hom, want hy sal die volk deur die Jordaan lei. Hy sal die land wat jy nou voor jou sien, aan hulle gee.’