“Ek het destyds vir Josua gesê: ‘Jy het al hierdie dinge gesien wat die Here God aan die twee konings gedoen het. Hy sal dieselfde doen met al die ko-nings aan die westekant van die Jordaan waarheen jy op pad is.