Deuteronomium 3:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Gedurende dié tyd het ek hierdie opdrag gegee aan die stamme wat aan die oostekant van die Jordaan sou bly: ‘Al het die Here julle God hierdie land vir julle as julle eiendom gegee, moet al julle weerbare mans die Jordaan gewapen en gereed oorsteek, voor julle mede-Israeliete uit.

Deuteronomium 3

Deuteronomium 3:13-26