Deuteronomium 3:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het die gebied van Gilead af tot by die middel van die Arnonkloof en van daar na die Jabbokrivier op die grens van die Ammoniete vir die stamme Ruben en Gad gegee.

Deuteronomium 3

Deuteronomium 3:6-21