Deuteronomium 3:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die res van Gilead en die hele Basan – Og se voormalige koninkryk – het ek aan die halwe stam van Manasse gegee. (Die Argobgebied van Basan was voorheen bekend as die land van die Refaïete.

Deuteronomium 3

Deuteronomium 3:8-15